1 Konings 1:9 Bybel vir Almal (ABA)

Adonia het skape en bokke en beeste en vet kalwers laat slag by die Sogelet-rots wat naby Rogel-fontein is. Hy het al sy broers, die prinse, genooi om saam te eet, en ook die leiers van Juda wat amptenare van Dawid was,

1 Konings 1

1 Konings 1:7-19