1 Konings 1:39 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester Sadok het die horing en olyf-olie uit die gewyde tent saamgebring en hy het vir Salomo gesalf. Toe blaas hulle die ramshoring, en al die manne sê: “Ons bid dat die koning lank sal lewe!”

1 Konings 1

1 Konings 1:37-44