1 Konings 1:17 Bybel vir Almal (ABA)

Batseba het vir die koning gesê: “Meneer, jy het belowe, en jou God die Here was die getuie, dat my seun Salomo koning sal word ná jou en dat hý op jou troon sal sit.

1 Konings 1

1 Konings 1:12-19