1 Johannes 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, ons is nou kinders van God. Ons weet nog nie presies hoe wonderlik ons eendag sal wees nie, maar ons weet dit: Wanneer Jesus kom, dan sal ons wees soos Hy, want ons sal Hom sien soos Hy regtig is.

1 Johannes 3

1 Johannes 3:1-6