1 Johannes 2:27 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle moet onthou dat Jesus julle met die Heilige Gees gesalf het, en die Heilige Gees bly in julle harte. Daarom is dit nie nodig dat iemand anders vir julle leer nie. Jesus het julle met die Heilige Gees gesalf, en die Heilige Gees leer vir julle alles. Hy praat die waarheid, Hy lieg nie. Hy het vir julle geleer om by Jesus te bly, en dit moet julle doen.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:24-29