Titus 2:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Maar jy moet verkondig wat in ooreenstemming is met die gesonde leer.

2. Sê vir die ouer mans hulle moet nugter wees, eerbaar, verstandig, gesond en vas in geloof, liefde en volharding.

Titus 2