Titus 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Ouderling moet onberispelik van gedrag wees; hy moet aan sy vrou getrou wees, en sy kinders moet gelowig wees en nie die naam hê dat hulle losbandig lewe en teen gesag in opstand kom nie.

Titus 1

Titus 1:2-7