Titus 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die reines is alles rein, maar vir die besoedeldes en ongelowiges is niks rein nie, want hulle verstand en hulle gewete is besoedel.

Titus 1

Titus 1:11-16