Spreuke 8:10-12 Afrikaans 1983 (AFR83)

10. Aanvaar wat ek julle leer, dit is meer werd as silwer;kennis is meer werd as die fynste goud.

11. Ek, Wysheid, is kosbaarder as edelstene;wat jy ook al as baie werd beskou,teen my weeg dit nie op nie.

12. “Ek, Wysheid, het die verstand,ek het die kennis en die skranderheid.

Spreuke 8