Spreuke 6:8-12 Afrikaans 1983 (AFR83)

8. tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer,versamel hy sy voedsel in die oestyd.

9. Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard,wanneer gaan jy opstaan?

10. Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer,nog 'n bietjie handevou en bly lê,

11. en daar oorval die armoede jou soos 'n rower,daar oorrompel die gebrek jou soos 'n inbreker.

12. Dit is 'n nikswerd mens, 'n mens vol onreg,wat altyd reg is om te lieg,

Spreuke 6