11. Jy sal lê en kreun as jou einde nader,met die vleis aan jou liggaam weggevreet,
12. en jy sal sê: “Ek het my opvoeding versmaai,ek het my nie gesteur aan die onderrig nie.
13. As ek maar geluister het na my leermeestersen my ore oopgemaak het toe hulle my geleer het!
14. Hier sit ek nou in die grootste ellendevoor die oë van almal.”
15. Jy het tog self 'n vrou, jy het tog self 'n put met water:drink die strome uit jou eie fontein.
16. Moet jou fonteine dan ook die wêreld vol loop,jou strome water oral heen vloei?