Spreuke 5:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. My seun, slaan ag op die wysheid wat ek jou leer,luister na my goeie raad.

2. Dan sal jy self ook met oorleg kan optreeen met die nodige kennis praat.

3. Die slegte vrou se lippe drup van die heuning,haar tong is gladder as olie,

Spreuke 5