Spreuke 31:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit pas konings nie om te drink nie, Lemuel,dit pas hulle nie,dit pas mense met gesag nie om hulle aan drank oor te gee nie.

Spreuke 31

Spreuke 31:1-7