16. Sy oorweeg die waarde van 'n stuk grond en koop dit,sy sit dit onder wingerd met geld wat sy self verdien het.
17. Sy pak die werk aan met krag,haar hande staan vir niks verkeerd nie.
18. Sy stel vas of die wins goed is,haar lamp bly heelnag brand.
19. Sy werk met die spinwiel,haar hande bly besig met die weefstoel.