Spreuke 30:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die woorde van Agur seun van Jake. 'n Belangrike uitspraak.Die man het vir Itiël gesê, vir Itiël en vir Ukal:

2. Ek is meer dier as mens,ek het nie die verstand van 'n mens nie.

Spreuke 30