23. Hoogmoed bring 'n mens tot 'n val;nederigheid bring eer.
24. Iemand wat gesteelde goed ontvang, gee nie om vir sy lewe nie;hy weet die vloek sal hom tref, maar hy wil nie praat nie.
25. As jy vir mense bang is, kan jy in 'n strik beland,maar as jy jou vertroue in die Here stel, is jy veilig.
26. Almal soek die guns van die regeerder,maar dit is die Here wat aan 'n mens reg laat geskied.