Spreuke 29:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waar die wil van die Here nie bekend gemaak word nie, verwilder 'n volk;dit gaan goed met elkeen wat die wet van die Here onderhou.

Spreuke 29

Spreuke 29:17-19