'n Verstandige seun hou hom aan die wet van die Here;as die seun maats maak met mense wat vir niks eerbied het nie,bring hy skande oor sy vader.