Spreuke 28:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie eerlike mense mislei sodat hulle die verkeerde pad loop,sal self in die gat val wat hy gegrawe het;die opregte sal voorspoed geniet.

Spreuke 28

Spreuke 28:3-11