Spreuke 27:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Iemand wat kwaad is, ontsien niks, sy woede is 'n onkeerbare vloed;teen jaloesie is niemand opgewasse nie.

Spreuke 27

Spreuke 27:2-14