Spreuke 27:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie by 'n vriend wat al jou pa se vriend was, verbygaanna jou broer se huis toe as jy moeilikheid het nie:'n buurman wat naby is, is meer werd as 'n broer wat ver is.

Spreuke 27

Spreuke 27:1-17