Spreuke 26:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos sneeu in die somer en reën in die oestyd,so min pas dit dat 'n dwaas eer ontvang.

Spreuke 26

Spreuke 26:1-4