Spreuke 25:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos die verkoeling wat in die oestyd deur sneeu gebring word,so is 'n betroubare gesant vir dié wat hom gestuur het;hy gee dié in wie se diens hy staan, nuwe moed.

Spreuke 25

Spreuke 25:9-20