Wat nou volg, is ook afkomstig van wyse mense.Dit is nie reg om partydig te wees in die regspraak nie.