Spreuke 24:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op,maar die goddeloses word deur rampe vernietig.

Spreuke 24

Spreuke 24:6-19