Jy het nog skaars die rykdom gesmaak of dit is weg;dit kry vlerke en vlieg die lug in soos 'n arend.