Spreuke 23:32-34 Afrikaans 1983 (AFR83)

32. Agterna pik hy soos 'n slang,spoeg hy gif soos 'n kobra.

33. Dan sien jy vreemde dingeen praat jy verkeerde dinge;

34. dit voel of jy op die oop see lê,of jy bo-op 'n seilskip se touwerk lê,

Spreuke 23