Spreuke 23:31-34 Afrikaans 1983 (AFR83)

31. Moenie dat die wyn jou verlei as dit so rooi is,so vonkel in die beker,so lekker smaak nie.

32. Agterna pik hy soos 'n slang,spoeg hy gif soos 'n kobra.

33. Dan sien jy vreemde dingeen praat jy verkeerde dinge;

34. dit voel of jy op die oop see lê,of jy bo-op 'n seilskip se touwerk lê,

Spreuke 23