30. Dit is dié wat tot laat sit en drink,dié wat aanhou proe aan drank.
31. Moenie dat die wyn jou verlei as dit so rooi is,so vonkel in die beker,so lekker smaak nie.
32. Agterna pik hy soos 'n slang,spoeg hy gif soos 'n kobra.
33. Dan sien jy vreemde dingeen praat jy verkeerde dinge;
34. dit voel of jy op die oop see lê,of jy bo-op 'n seilskip se touwerk lê,