Spreuke 22:24-27 Afrikaans 1983 (AFR83)

24. Moenie maats maak met 'n opvlieënde mens nie,moenie saamgaan met een wat kort van draad is nie:

25. dalk leer jy sy maniere aanen beland jy in lewensgevaar.

26. Moenie een van dié wees wat borg staan nie,moenie instaan vir ander se skulde nie:

27. waarom moet hulle selfs jou bed onder jou uit vatas jy nie kan betaal nie?

Spreuke 22