23. Die Here sal hulle saak behartigen dié wat vir hulle beroof, van die lewe beroof.
24. Moenie maats maak met 'n opvlieënde mens nie,moenie saamgaan met een wat kort van draad is nie:
25. dalk leer jy sy maniere aanen beland jy in lewensgevaar.
26. Moenie een van dié wees wat borg staan nie,moenie instaan vir ander se skulde nie:
27. waarom moet hulle selfs jou bed onder jou uit vatas jy nie kan betaal nie?
28. Moenie grense verlê wat lankal daar is nie,wat jou voorouers al vasgestel het nie.