Spreuke 21:23-26 Afrikaans 1983 (AFR83)

23. Wie sy mond en sy tong in toom hou,hou hom uit gevaar.

24. 'n Ligsinnige mens is hovaardig en aanmatigend,sy hovaardige optrede het geen perke nie.

25. 'n Lui mens soek sy dood,want hy wil nie sy hande uit sy moue steek nie;

26. hy sit die hele dag net en wens.Die regverdige kan gee sonder om suinig te wees.

Spreuke 21