Spreuke 21:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

As jy jou ore sluit vir die hulpgeroep van 'n arm mens,sal jý ook nie antwoord kry as jý roep nie.

Spreuke 21

Spreuke 21:4-16