Spreuke 20:27-29 Afrikaans 1983 (AFR83)

27. Die Here gee aan die mens die lewe.Die Here sien deur die hele mens.

28. Liefde en trou maak 'n koning veilig;deur liefde staan sy troon sterk.

29. Die trots van jongmanne lê in hulle krag;die versiering van oumense is hulle grysheid.

Spreuke 20