Spreuke 2:13-16 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. van dié af wat die regte paaie verlaatom op donker paaie te loop.

14. Hulle verheug hulle daarin om te doen wat sleg isen juig die wandade van die slegte mens toe;

15. hulle paaie is kromen hulle koers is verkeerd.

16. Die wysheid sal jou weghou van die slegte vrou af,die vrou met die verleidelike praatjies,

Spreuke 2