Spreuke 2:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. My seun, neem aan wat ek jou sê,maak wat ek jou voorskryf jou eie,

2. hou jou ore oop vir die wysheid,span jou in om te verstaan.

3. Roep insig by,vra na gesonde begrip.

4. Soek dit soos jy silwer sou soek,spoor dit op soos 'n verborge skat.

Spreuke 2