Spreuke 19:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie homself liefhet, sorg dat hy wysheid verwerf;hy stel prys op insig sodat hy voorspoed kan geniet.

Spreuke 19

Spreuke 19:1-11