Spreuke 18:10-12 Afrikaans 1983 (AFR83)

10. Die Naam van die Here is 'n sterk vesting;die regverdige vind daar skuiling.

11. Die ryk man sien sy besittings as sy vestingstad,as 'n hoë muur wat hom beskerm.

12. Op selfverheffing volg ineenstorting,op nederigheid eer.

Spreuke 18