Spreuke 16:23-25 Afrikaans 1983 (AFR83)

23. 'n Wyse mens praat verstandigen kies sy woorde so dat hy ander kan leer.

24. Aangename woorde is heuning,soet en geneeskragtig vir die mens.

25. Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk,maar die uiteinde daarvan is die dood.

Spreuke 16