Spreuke 14:33-34 Afrikaans 1983 (AFR83)

33. In 'n verstandige gemoed pas die wysheid goed in;by dwaasheid is dit nie tuis nie.

34. Gehoorsaamheid aan die Here laat 'n volk sterk staan;sonde bring skande oor 'n volk.

Spreuke 14