Spreuke 14:32-34 Afrikaans 1983 (AFR83)

32. Die goddelose kom tot 'n val deur sy boosheid;die regverdige het 'n toevlug, ook in sy dood.

33. In 'n verstandige gemoed pas die wysheid goed in;by dwaasheid is dit nie tuis nie.

34. Gehoorsaamheid aan die Here laat 'n volk sterk staan;sonde bring skande oor 'n volk.

Spreuke 14