Spreuke 12:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Dwaas wys dadelik dat hy beledig voel;'n verstandige mens laat nie blyk dat hy gekrenk is nie.

Spreuke 12

Spreuke 12:11-22