Spreuke 1:7-9 Afrikaans 1983 (AFR83)

7. Kennis begin met die dien van die Here;dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag.

8. My seun, jy moet luister na die onderrigwat jou vader jou gee;moenie wat jou moeder jou leer,verontagsaam nie:

9. dit sal jou lewe versier soos 'n krans jou kopen 'n kettinkie jou hals.

Spreuke 1