Sefanja 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié wat van Israel oorgebly het,sal nie onreg doen nieen nie lieg nie;daar sal uit hulle mond nie valsheid kom nie.Hulle sal 'n kudde wees wat wei en gaan lê en russonder dat iemand hulle skrikmaak.

Sefanja 3

Sefanja 3:6-20