Daardie dag sal Ek almal strafwat uit bygeloof nie eens op 'n drumpel trap nieen wat die huis van hulle Koningmet geweld en bedrog vul.