Sagaria 9:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here hulle God sal daardie dag sy volk, sy kudde, red. Hulle sal in sy land vonkel soos die edelstene in 'n kroon.

Sagaria 9

Sagaria 9:15-17