Sagaria 9:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sal bokant sy volk verskyn, sy pyl sal soos weerlig uitskiet. Die Here God sal die ramshoring blaas, Hy sal kom in die storms uit die suide.

Sagaria 9

Sagaria 9:7-17