Sagaria 8:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here die Almagtige: Skep moed! Julle het gehoor wat die profete destyds gesê het toe die fondamente van die tempel van die Here die Almagtige gelê is sodat dit herbou kan word.

Sagaria 8

Sagaria 8:1-11