Sagaria 8:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here: Ek gaan na Sion toe terugkom, Ek gaan in Jerusalem woon. Jerusalem sal genoem word Stad van Trou, Berg van die Here die Almagtige, Heilige Berg.

Sagaria 8

Sagaria 8:2-12