Sagaria 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sal nou voorspoed wees: die wingerdstok sal sy druiwe dra, die land sal sy oes lewer, die hemel sal sy vog lewer, en Ek sal dit alles aan die oorblyfsel van hierdie volk gee.

Sagaria 8

Sagaria 8:8-14